Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3159
Water and Sewage(044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3957
Housing(044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3159
Water and Sewage (044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3957
Housing (044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services (044) 203 3174/3165
07 September 2017

Oudtshoorn Munisipaliteit se Oudit Komitee aktief

Oudtshoorn, 29 Augustus 2017 – Die Munisipale Oudit Komitee het op 24 Augustus 2017 vir die eerste keer in die finansiële jaar byeengekom.  Hulle is verplig om, volgens die Municipal Financial Management Act (MFMA), ten minste 4 keer per jaar te vergader.

Die vergadering het plaasgevind nadat die Oudtshoorn munisipale raad eenparige besluit het om vyf Oudit Komitee lede aan te stel vir ‘n 3 jaar periode wat duur vanaf 1 Julie 2017 tot 30 Junie 2020.  Die oudit kommitee se lede moet oor die nodige vaardigheid en ondervinding beskik om hierdie rol te vertolk.  Die profiel van elke lid is as volg:

  • Mnr James Du Preez het kennis in voorsieningskanaalbestuur
  • Mnr Hendrik Lamprecht is ‘n gesertifiseerde rekenmeester
  • Me Ingrid Lorenz is ‘n gesertifiseerde rekenmeester
  • M Rolene Van Rooyen is ‘n prokureur
  • Me Rose- Marie Klaas-Ewerts het kennis in bankwese en algemene bestuur

Die Municipal Financial Management Act (MFMA) wet 166 meld dat elke munisipaliteit ‘n oudit komitee moet aanstel wat as ‘n onafhanklike raadgewende liggaam funksioneer en die Raad en bestuur adviseer.  Sommige van die sake wat hulle adviseer, van tyd tot tyd, hou verband met ondere andere, interne finansiële kontrole, risiko bestuur, prestasie bestuur en etiek.

Daarbenewens hersien die komitee die jaarlikse finansiële state van die munisipaliteit om 'n gesaghebbende siening van die finansiële posisie van die munisipaliteit te voorsien voor indiening by die kantoor van die Ouditeur-Generaal. Om hierdie funksies te verrig het die komitee toegang tot die finansiële rekords en enige ander relevante inligting van die munisipaliteit en werk hulle nou saam met die interne oudit van die munisipaliteit.

Die uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, het gesê: “Die raad baie bly om 'n ouditkomitee suksesvol te stig. Dit is nog 'n stap na goeie bestuur, deursigtigheid en die versekering van skoon oudit.” 

Last published 07 September 2017