Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3905
Water and Sewage(044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3927
Housing(044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3905
Water and Sewage (044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3927
Housing (044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services (044) 203 3174/3165
16 May 2017

Oorhandiging van huise in Rosevalley

Oudtshoorn, 16 Mei 2017 - Die Burgemeester, Rdh Colan Sylvester, het op Maandag, 15 Mei met die amptelike oorhandiging van agt huise in Rosevalley, aan die begunstigdes genoem dat die ontvangs van hul eie huise moet uitstaan as een van die groot oomblikke in hul lewe.

Die 56 jarige Gert Julies, een van die agt begunstigdes met sy vrou Magda, kon nie sy emosies beheer toe hy sy huis ontvang het, nadat so lank op ‘n huis gewag het nie. 

Hierdie huise is deel van Fase 2 van die Rosevalley  behuisingsprojek wat bestaan ​​uit 67 eenhede, 46 semi-eenhede en 222 dubbelverdieping duplex eenhede. Die ander huise sal stelselmatig aan gekwalifiseerde begunstigdes oorhandig word.  Konstruksie van die oorblywende 332 wooneenhede sal in Fase 3 begin ná die voltooiing van Fase 2.  Die voltooiing van al drie fases sal na verwagting in Desember 2018 wees.

Colan Sylvester het gesê dat die gehalte en kwaliteit van die huise in Rosevalley uitstekend is met ‘n mooi uitsig oor die Swartberge. en het namens die Raad gesê dat hulle baie trots is op Oudtshoorn Munisipaliteit.  Sylvester het die nuwe inwoners aangemoedig om hulle dienste rekeninge te betaal aangesien die munisipaliteit dienste gaan lewer aan die inwoners.

“As u trots is op u huis, sal u ook trots wees op u omgewing.  Wees verantwoordelik met dit wat aan u toevertrou is.  Put alle vreugde in die woonhuise waarin u gaan bly” was Rdh Sylvester se woorde  aan die nuwe inwoners.

In die foto: Gert Julies en sy vrou Magda ontvang hul eerste huis vanaf die Burgemeester, Colan Sylvester

Last published 16 May 2017