Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3159
Water and Sewage(044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3957
Housing(044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3159
Water and Sewage (044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3957
Housing (044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services (044) 203 3174/3165

News

01 August 2018

Oudtshoorn munisipaliteit loods lugbesoedelings bewusmakingsprojek

Die geïntegreerde ontwikkelingsplan van Oudtshoorn Munisipaliteit fokus op 'n gebalanseerde ontwikkelingstrategie wat beskerming van ons omgewing integriteit verseker. Die munisipaliteit se visie is om 'n sterk en sorgsame gemeenskap te bou, wat streef om die lewensgehalte van al ons burgers op 'n volhoubare wyse te verbeter. Read more >
01 August 2018

Spaar water voor Oudtshoorn dooie water bereik

Oudtshoorn se damme is besig om leeg te loop en die munisipaliteit doen ‘n dringende beroep op inwoners om asseblief uiters spaarsamig te werke te gaan met hul watergebruik. Read more >
01 August 2018

Konstruksie van die De Rust Grootmaat waterpyplyn

Grootmaat watervoorsiening te De Rust is nie voldoende nie omrede (1) die dorp se watertoekenning uit die Huisrivier van 4,5l/s, minder is as die gemiddelde verbruik van 6,5l/s en (2) die kwaliteit van die water uit die Huisrivier by tye swak is, veral na die verwoestende brand in Desember 2016 in die opvangsgebied. Read more >
26 July 2018

Building of 332 additional houses at Rosevalley advances Council’s vision

With the delivery of already over 600 houses in the new Rosevalley Housing Project in the past three years and construction of another 332 houses, the Council is delivering on its undertaking to prioritize human settlements as one of its key focus areas says the Executive Mayor of the Greater Oudtshoorn, Cllr. Colan Sylvester. Read more >
10 July 2018

New water pumps for Dysselsdorp

The old outdated (24 years old) pumps at the Dysselsdorp WTW have been replaced with “state of the art” vertical pumps. The project value is R 2 million and is funded through a water services infrastructure grant from the Department of Water and Sanitation. Read more >
28 June 2018

Verkeersafdeling se toetsbaan weer op dreef

Die verkeersafdeling van Oudtshoorn munisipaliteit was verlede jaar op die punt om gedegradeer te word na ‘n Graad F as gevolg van die toetsbaan wat nie aan die vereiste standaarde voldoen van ‘n Graad A lisensie toetsbaan nie. Na die opknapping van die toetsbaan het die Departement van Transport op 22 Junie 2018 bevestig dat die verkeersafdeling sy vorige Graad A status kan hervat. Read more >
28 June 2018

R8.5 miljoen vir nuwe Rosevalley Biblioteek

Die eerste publieke deelname proses vir die Rosevalley Biblioteek het afgeskop op Donderdag, 21 Junie 2018. Tydens hierdie vergadering is die publiek meegedeel dat die Wes-Kaapse Biblioteekdienste ‘n bedrag van R8.5 milloen beskikbaar sal stel vir die oprigting en onderhoud van die Biblioteek. Read more >
15 June 2018

Load shedding has commenced

Eskom Oudtshoorn has just confirmed that load shedding stage 1 for Oudtshoorn and surroundings will take place between 14:00-16:30 today. The schedule on Eskom website is incorrect. We once again apologise for inconvenience caused. Read more >
07 June 2018

Munisipale amptenare hou “Wellness Day”

‘n poging om die moraal van die werkgewers te verhoog, het Oudtshoorn munisipaliteit ‘n “Wellness Day” gehou op Vrydag, 01 Junie 2018, by die De Jager Sportkompleks. Die Menslike hulpbron afdeling van die munisipaliteit het Junie maand gemerk as werk/loopbaan & intellektuele maand. Read more >
30 May 2018

Stortingsterrein weer veilig na beter toegangsbeheer

Oudtshoorn munisipaliteit het ‘n poging aangewend om die Grootkop Stort Terrein, beter bekend as “die tiep”, meer gebruikersvriendelike te maak deur die aanstelling van sekuriteitswagte op 19 April 2018. Die vordering van die projek word gemonitor om die sukses te bepaal, alhoewel daar sedertdien nog geen klagtes ontvang was van aanranding of diefstal nie. Read more >
Last published 09 February 2016

Pages