Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3905
Water and Sewage(044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3927
Housing(044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3905
Water and Sewage (044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3927
Housing (044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services (044) 203 3174/3165
26 August 2016

NERSA keur ‘n gedeelte van die Munisipale beswaar teen hoë elektrisiteitstariewe goed

Oudtshoorn, 24 Augustus 2016 – Hiermee wil die munisipaliteit u in kennis stel dat NERSA (Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika) die finale elektrisiteitstariewe vir Oudtshoorn Munisipaliteit vir die finansiële jaar 2016/2017, goedgekeur het op 08 Augustus 2016 na die munisipaliteit ‘n beswaar geloods het ten opsigte van sommige van die elektrisiteitstariewe.

Die tariewe wat veral ‘n impak het, en waarna verbruikers moet oplet is die Voorafbetaalde Elektrisiteit 30 Ampère wat vanaf R1.72 (BTW uitgesluit) na R1.59 (BTW uitgesluit) verlaag is.  Die implementering van hierdie verlaagde tarief het aanvang geneem op Saterdag 20 Augustus 2016.

Verbruikers wat op hierdie tarief elektrisiteit aangekoop het vanaf 01 Julie 2016 tot en met 19 Augustus 2016 sal ‘n krediet op hulle munisipale rekeninge ontvang binne die volgende 2-3 maande en moet derhalwe hulle munisipale rekeninge noukeurig dophou.

‘n Ander tarief wat melding moet kry is Tyd van Gebruik Tarief op grootmaat verbruikers (11000V verbruikers).  Hier het die munisipaliteit besluit om nie die Tyd van Gebruik Tarief soos goedgekeur deur NERSA op grootmaat te implementeer nie, maar wel die Grootmaat Industriële Tarief (11000V) soos deur NERSA goedgekeur.

Die munisipaliteit moedig voorts verbruikers aan om hulle stroombrekers te verlaag asook hulle Ampère op Voorafbetaalde Elektrisiteit te verlaag, om u in staat te stel om minder te betaal vir u verbruik.

Laastens bedank die munisipaliteit alle verbruikers vir hul volgehoue ondersteuning.

Last published 26 August 2016