Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3905
Water and Sewage(044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3927
Housing(044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3905
Water and Sewage (044) 203 3952
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3927
Housing (044) 203 3193 / 3188
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads / Storm Water Services (044) 203 3174/3165
24 March 2017

Burgemeester help TTM met skoonmaakprojek

Oudtshoorn, 24 Maart 2017  - Die Burgemeester, Rdh Colan Sylvester, het sy hand in die ploeg geslaan en gehelp met die skoonmaak in ‘n gedeelte van Riemvasmaak op Woensdag, 22 Maart 2017.  Rdh Colan Sylvester het sy handskoene en masker opgesit en gesê “ soms moet jy self inspring en doen wat jy sê andere moet doen”.

Die Toeriste Transformasie Missie het ‘n skoonmaakprojek van stapel gestuur, in samewerking met die Afriforum, SFM-streek en Oudtshoorn Munisipaliteit waar hulle van hulle kant af ‘n verandering wil bring in die Groter Oudtshoorn. Hierdie projek is deurlopend vir die volgende twee tot drie jaar.  Hulle wil vir inwoners vra om soms nie te wag vir iemand om die werk te doen nie, maar soms self eie inisiatief te gebruik. 

“Google ‘n bietjie “Oudtshoorniete staan saam” en kyk waar u kan help om ‘n verskil te maak” moedig Sylvester aan.

Last published 24 March 2017