Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3159
Water and Sewage(044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3957
Housing(044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3159
Water and Sewage (044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3957
Housing (044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services (044) 203 3174/3165
02 November 2017

Amptelike opening van alle munisipale swembaddens

Oudtshoorn, 01 November 2017 – Die munisipale swembaddens is vanoggend deur die uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, amptelik oop verklaar.  Die swembad in kerkstraat is na drie jaar weer in volle bruikbare toestand en die publiek kan weer daar gaan afkoel in die waters.

 

Na die voorval met die NA Smit swembaddens is alle nodige herstelwerk gedoen, die klein swembad is geseël en geverf en die kleedkamers het ook ‘n nuwe voorkoms gekry.  Die konkrytblokke is ook vervang en buiteligte is aangebring.

 

Die swembad in Kerkstraat het die afgelope jare baie vervalle geraak, was ook gevandiliseer en die publiek was baie ongelukkig en bekommerd oor die toestand van die spesifieke swembad.  Algehele herstelwerk is daar gedoen,onder andere nuwe toilette, herstelwerk aan die dak, wat minstens R300 000 se uitgawes was.  Alle werke aan die swembaddens is deur die amptenare self gedoen.

 

Die tariewe van alle swembaddens is as volg:

Volwassenes                                     R11.00

Studente en kinder onder 12jaar        R 3.50

 

Maandeliks:

Volwassenes                                      R140.80

Studente en kinder onder 12jaar        R 70.50

 

Seisoen tariewe

Volwassenes                                      R294.40

Studente en kinder onder 12jaar        R 147.30

 

Opleidings sessies

Skole – 4 ure per week (per uur)        R61.50

Swemklubs – 2 ×1.50 ure                   R684.50

 

Spesiale gebeure:

Per Gala                                              R204.80

Per Biathlon/Gala                                R108.90

 

Gestremdes en spesiale staats skole kry gratis toegang.

 

Alle swembaddends in die Groter Oudtshoorn behoort teen die einde van die week oop te wees vir gebruik.

Last published 02 November 2017